Billionhbn Advertising

 securedownload1.gif +27  (0)72 4884 290                                   securedownload.gif                                   imageoo6.gif

Skemerkelkies 1

Feel free to share on any Social Media Platform but remember to always recognize the author and the website the post are from. You don't even need to copy/paste to share. All the social networking platforms links are below on the page.

Bestandele:Souterige Hond

  • 4 Dele Vodka.
  • 1 Deel vars pomelo sap.
  • 1 Tee lepel suurlemoen sap per glas.
  • 4 Ys blokkies.
  • Sout.

Metode:

Plaas 4 ysblokkies in 'n drankie menger, voeg die Vodka, pomelo sap en suurlemoen sap by. Skud goed en syg deur in 'n koue kelkie.

Besprinkel redelik goed met sout en sit voor.


Bestandele:Vlieënde Sprinkaan(Afr)

  • 2 Dele Vodka.
  • 1 Deel groen Creme de Menthe.
  • 1 Deel wit Creme de Cacao.
  • 4 ysblokkies.

Metode:

Gooi oor 'n koppie fyngemaakte ys in 'n mate beker en voeg al die bestandele by. Meng goed en gooi in 'n koue tot glas.

Bedien onversierd.


 

Bestandele:Vodkatini

  • 2 Dele Vodka.
  • 1 Deel droë Vermoët.
  • 1 Gedraaide suurlemoen skil (spiraal).
  • 4 ysblokkies.

Metode:

Plaas 4 ysblokkies in 'n vermenging glas. Voeg Vodka en Vermoët in en roer goed. Gooi die mengsel in 'n ​​cocktail of ballon glas, voeg 'n bietjie van suurlemoenskil sap.

Versier met die suurlemoen-skil draai rond om 'n stok indien so verkies. 


 

White Russian.jpgBestandele:

  • 2 Dele Vodka.
  • 1 Deel Creme de Cacao.
  • 1 Deel room.
  • 4 Ys blokkies.

Metode:

Plaas 4 ys blokkies in 'n drankie menger en voeg die res van die bestanddele by. Skud baie goed en syg deur in 'n koue kelkie.

Sit onversier voor.


 

Created by the webmaster of Billionhbn™ under the supervision of Crazy Al's cc1®
© Copyright protected

Make a free website with Yola