Billionhbn Advertising

 securedownload1.gif +27  (0)72 4884 290                                 securedownload.gif

Pekel Eiervrug Resepte

Feel free to share on any Social Media Platform but remember to always recognize the author and the website the post are from. You don't even need to copy/paste to share. All the social networking platforms links are below on the page.

Eiervrug is ook bekend as Aubergine, Melongene, Garden egg,  Guinea squash and Brinjal.

Bestandele:

  • 250ml Wit asyn.
  • 200g Bruinsuiker.
  • 150g Rosyntjies.
  • 100g Stokkie gemmer, gesny en gekap.
  • 5g Fyn kerrieblare.
  • 3 Gesnyde uie.
  • 3 Eetlepel tamatie purée.
  • 3 Eetlepel tamaryn pasta.
  • 2 Eetlepel vegetable oil.
  • 1 Eetlepel mostert saad.
  • 1 Eetlepel gemaalde komyn.
  • 1kg Eiervrug gesny.

Metode:

Plaas die uie, gemmer en olie in ‘n groot pot en kook stadig vir 15 minute tot sag. Roer nou die speserye en die kerrie-blare in en braai vir ‘n paar minute, voeg nou die tamatie purée en tamarynpasta en braai verder vir nog ‘n paar minute meer.

Roer die rosyntjies, suiker, asyn en eiervrug in. Verhit stadig totdat die suiker opgelos het en prut verder vir ongeveer 20 minute totdat die mengsel dikker geword het. Skakel nou die plaat af en haal van die stoof af.

Laat staan vir ongeveer 10 minute en plaas in gesteriliseerde bottles in.

Seël goed.


Created by the webmaster of Billionhbn™ under the supervision of Crazy Al's cc1®
© Copyright protected

Make a free website with Yola