Billionhbn Advertising

securedownload1.gif +27  (0)72 4884 290                                       securedownload.gif

Brood Resep

Feel free to share on any Social Media Platform but remember to always recognize the author and the website the post are from. You don't even need to copy/paste to share. All the social networking platforms links are below on the page.

wit-brood.jpg
Bestandele:

  • 5 Koppies meel blom.
  • 1 Hoogvol teelepel sout.
  • 2 Eet lepels olie.
  • 2 Teelepels suiker.
  • 2 Koppies lou water.
  • 250gram Margarien.

Metode:

  1. Meng al die droë bestandele saam.
  2. Nadat die droë bestandele goed gemeng is smeer hande margarien voeg lou water bietjie, bietjie by en knie goed.
  3. Maak mengel deeglik toe in ‘n kombers in ‘n warm donker vertrek en rys vir so ‘n uur.
  4. Knie weer die deeg mengsel af.
  5. Vorm brood beslag met die hand en sit in goed margarine gesmeerde pan ongeveer halwe pan.
  6. Bak teen 180ºC vooraf verhitte oond bak vir een uur.
  7. Nadat brood klaar gebak is smeer margarine op die hele brood of mens kan selfs botter gebruik.
  8. Sit brood so vinnig as moontlik in skoon bruinpapier (Geen plastiek op papier) en laat koud word.

Inligting:- Indien die dae kouerig reënerig is plaas naby ‘n verhitter in ‘n donker vertrek.


Created by the webmaster of Billionhbn™ under the supervision of Crazy Al's cc1®
© Copyright protected

Make a free website with Yola